2 Samuel 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En wat die Filistyne betref, hulle het ingekom en in die Refaʹimlaagvlakte+ bly rondtrek. 2 Samuel 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Later het die Filistyne weer eens opgetrek+ en in die Refaʹimlaagvlakte+ rondgetrek. 2 Samuel 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En drie van die dertig hoofde+ het afgegaan en in die oestyd by Dawid by die grot van Adulʹlam+ gekom; en ’n tentdorp van die Filistyne was in die laagvlakte van die Refaïete+ opgeslaan.
13 En drie van die dertig hoofde+ het afgegaan en in die oestyd by Dawid by die grot van Adulʹlam+ gekom; en ’n tentdorp van die Filistyne was in die laagvlakte van die Refaïete+ opgeslaan.