Genesis 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Noag het gedoen volgens alles wat God hom beveel het. Hy het net so gedoen.+ Eksodus 39:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 So het al die werk vir die tabernakel van die tent van samekoms tot voltooiing gekom, deurdat die kinders van Israel bly doen het volgens alles wat Jehovah Moses beveel het.+ Hulle het net so gedoen. 1 Johannes 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+
32 So het al die werk vir die tabernakel van die tent van samekoms tot voltooiing gekom, deurdat die kinders van Israel bly doen het volgens alles wat Jehovah Moses beveel het.+ Hulle het net so gedoen.
3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+