Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En jy moet hulle salf net soos jy hulle vader gesalf het,+ en so moet hulle my as priesters dien, en hulle salwing sal voortdurend vir hulle dien as ’n priesterskap tot onbepaalde tyd in hulle geslagte.”+

  • Numeri 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En daarna moet die Leviete ingaan om by die tent van samekoms diens te doen.+ So moet jy hulle reinig en hulle as ’n beweegoffer heen en weer laat beweeg.+

  • Numeri 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En laat ook jou broers van die stam Levi, die stamgroep van jou vader, saam met jou nader kom, sodat hulle by jou kan aansluit en jou kan dien,+ jou sowel as jou seuns saam met jou, voor die tent van die Getuienis.+

  • Deuteronomium 21:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel