1 Konings 22:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen op sy troon gesit, geklee in koninklike klere,+ op die dorsvloer by die ingang van die poort van Samariʹa; en al die profete het voor hulle as profete opgetree.+
10 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen op sy troon gesit, geklee in koninklike klere,+ op die dorsvloer by die ingang van die poort van Samariʹa; en al die profete het voor hulle as profete opgetree.+