9 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen op sy troon gesit, geklee in koninklike klere,+ en hulle het op die dorsvloer by die ingang van die poort van Samariʹa gesit; en al die profete het voor hulle as profete opgetree.+