1 Konings 22:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk tog! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning. Laat u woord asseblief soos die woord van een van hulle word, en u moet iets goeds sê.”+
13 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk tog! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning. Laat u woord asseblief soos die woord van een van hulle word, en u moet iets goeds sê.”+