2 Kronieke 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning; en laat u woord asseblief soos dié van een van hulle word,+ en u moet iets goeds sê.”+
12 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning; en laat u woord asseblief soos dié van een van hulle word,+ en u moet iets goeds sê.”+