1 Konings 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Salomo het verder aan die huis gebou om dit te voltooi.+ 1 Kronieke 29:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En gee aan my seun Salomo ’n volkome hart+ om u gebooie,+ u getuienisse+ en u voorskrifte+ te onderhou en om alles te doen en om die kasteel+ te bou waarvoor ek voorbereidings getref het.”+
19 En gee aan my seun Salomo ’n volkome hart+ om u gebooie,+ u getuienisse+ en u voorskrifte+ te onderhou en om alles te doen en om die kasteel+ te bou waarvoor ek voorbereidings getref het.”+