1 Kronieke 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê:+ “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk+ en teer, maar die werk is groot; want die kasteel is nie vir ’n mens nie,+ maar vir Jehovah God.
29 Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê:+ “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk+ en teer, maar die werk is groot; want die kasteel is nie vir ’n mens nie,+ maar vir Jehovah God.