Jeremia 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Pasgur die profeet Jeremia geslaan+ en hom in die blok gesit+ wat in die Boonste Benjaminpoort was, wat in die huis van Jehovah was. Markus 14:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+ Handelinge 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hierop het die hoëpriester Ananiʹas dié wat by hom gestaan het, beveel om hom op die mond te slaan.+
2 Toe het Pasgur die profeet Jeremia geslaan+ en hom in die blok gesit+ wat in die Boonste Benjaminpoort was, wat in die huis van Jehovah was.
65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+
2 Hierop het die hoëpriester Ananiʹas dié wat by hom gestaan het, beveel om hom op die mond te slaan.+