Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, het toe nader gekom en Migaʹja op die wang geslaan+ en gesê: “Langs watter weg het die gees van Jehovah van my af weggegaan om met jou te praat?”+

  • Jeremia 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Pasgur die profeet Jeremia geslaan+ en hom in die blok gesit+ wat in die Boonste Benjaminpoort was, wat in die huis van Jehovah was.

  • Johannes 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het een van die beamptes wat daar gestaan het, Jesus in die gesig geklap+ en gesê: “Is dit hoe jy die hoofpriester antwoord?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel