18 Later het Gad nog dieselfde dag by Dawid gekom en vir hom gesê: “Gaan op, rig vir Jehovah op die dorsvloer van Arauʹna, die Jebusiet, ’n altaar op.”+
22 Toe het Dawid vir Ornan gesê: “Gee my tog die plek van die dorsvloer, sodat ek daarop vir Jehovah ’n altaar kan bou. Gee dit aan my+ vir die volle bedrag geld,+ sodat die plaag+ onder die volk gestuit kan word.”