2 Samuel 24:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het Arauʹna gesê: “Waarom het my heer die koning na sy kneg toe gekom?” Daarop het Dawid gesê: “Om die dorsvloer by jou te koop+ om vir Jehovah ’n altaar te bou, sodat die plaag+ onder die volk gestuit kan word.”
21 Toe het Arauʹna gesê: “Waarom het my heer die koning na sy kneg toe gekom?” Daarop het Dawid gesê: “Om die dorsvloer by jou te koop+ om vir Jehovah ’n altaar te bou, sodat die plaag+ onder die volk gestuit kan word.”