35 En die geveg het dié dag al hoe hewiger geword, en die koning moes in die strydwa in ’n staande posisie gehou word teenoor die Siriërs, en in die aand het hy uiteindelik gesterf;+ en die bloed van die wond het bly uitvloei in die bak van die strydwa.+