9 en jy moet na die priesters,+ die Leviete, gaan en na die regter+ wat in dié dae sal dien, en jy moet navraag doen, en hulle sal die woord van die regterlike beslissing aan jou oordra.+
5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+