Deuteronomium 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee. Psalm 147:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy maak sy woord aan Jakob bekend,+Sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings aan Israel.+
4 “Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.