Jesaja 41:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Maar jy, o Israel, is my kneg,+ jy, o Jakob, wat ek uitverkies het,+ die saad van my vriend+ Abraham;+ Jakobus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 en die Skrifgedeelte is vervul wat sê: “Abraham het geloof in Jehovah gestel, en dit is hom as regverdigheid toegereken”,+ en hy is “Jehovah se vriend”+ genoem.
8 “Maar jy, o Israel, is my kneg,+ jy, o Jakob, wat ek uitverkies het,+ die saad van my vriend+ Abraham;+
23 en die Skrifgedeelte is vervul wat sê: “Abraham het geloof in Jehovah gestel, en dit is hom as regverdigheid toegereken”,+ en hy is “Jehovah se vriend”+ genoem.