2 Toe het Joab na Tekoʹa+ gestuur en daarvandaan ’n wyse+ vrou geneem en vir haar gesê: “Gaan asseblief in die rou, en trek asseblief rouklere aan, en moet jou nie met olie invryf nie;+ en jy moet soos ’n vrou word wat al baie dae oor ’n dooie treur.+
6Soek skuiling, o kinders van Benjamin, vlug uit Jerusalem uit; en blaas die horing+ in Tekoʹa.+ En laat ’n vuursein oor Bet-Hakkeʹrem+ opgaan; want rampspoed het uit die noorde afgekyk, ja, ’n groot ineenstorting.+