-
2 Kronieke 20:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 En hulle het die oggend vroeg opgestaan en na die wildernis+ van Tekoʹa+ uitgetrek. En terwyl hulle uitgetrek het, het Joʹsafat opgestaan en toe gesê: “Luister na my, o Juda en inwoners van Jerusalem!+ Stel geloof+ in Jehovah julle God sodat julle lank kan bly bestaan. Stel geloof in sy profete+ en wees sodoende suksesvol.”
-