2 Kronieke 20:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+
15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+