1 Kronieke 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Dawid het met die hoofde oor duisend en oor honderd en met elke leier beraadslaag;+ Spreuke 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wanneer daar geen bekwame leiding is nie, val die volk;+ maar daar is redding in die veelheid van raadgewers.+
14 Wanneer daar geen bekwame leiding is nie, val die volk;+ maar daar is redding in die veelheid van raadgewers.+