1 Konings 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het volgens die raad van die jong manne+ met hulle gepraat en gesê: “My vader het julle juk swaar gemaak, maar ék sal by julle juk byvoeg. My vader het julle met swepe getugtig, maar ék sal julle met gesels tugtig.”+ Jesaja 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vorste van Soan het dwaas opgetree,+ die vorste van Nof+ is bedrieg, die vernaamstes+ van sy stamme het Egipte op ’n dwaalweg gebring.
14 En hy het volgens die raad van die jong manne+ met hulle gepraat en gesê: “My vader het julle juk swaar gemaak, maar ék sal by julle juk byvoeg. My vader het julle met swepe getugtig, maar ék sal julle met gesels tugtig.”+
13 Die vorste van Soan het dwaas opgetree,+ die vorste van Nof+ is bedrieg, die vernaamstes+ van sy stamme het Egipte op ’n dwaalweg gebring.