8 En Aäron se seuns, die priesters, moet op die trompette blaas,+ en die gebruik daarvan moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte wees.
24 en die priesters Sebanʹja en Joʹsafat en Netaʹnel en Amaʹsai en Sagariʹa en Benaʹja en Eliëser wat voor die ark van die ware God hard op die trompette+ geblaas het, en Obed-Edom en Jehiʹa, die poortwagters vir die Ark.