Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en Benaʹja en Jahaʹsiël, die priesters, voortdurend met die trompette+ voor die ark van die verbond van die ware God.

  • 2 Kronieke 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het hulle vir Jehovah gesweer+ met ’n harde stem en met gejuig en met die trompette en met horings.

  • 2 Kronieke 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het sy gesien, en kyk, die koning het by sy pilaar+ by die ingang gestaan, en die vorste+ en die trompetblasers+ by die koning, en die hele volk van die land was bly+ en het op die trompette geblaas,+ en die sangers+ met die instrumente vir sang en dié wat die teken gegee het om lof te bring. Onmiddellik het Ataʹlia haar klere geskeur en gesê: “’n Sameswering! ’n Sameswering!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel