1 Konings 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het Eliʹa nader gekom na die hele volk toe en gesê: “Hoe lank sal julle op twee verskillende gedagtes hink?+ As Jehovah die ware God is, gaan volg hom;+ maar as dit Baäl is, gaan volg hom.” En die volk het hom nie ’n woord geantwoord nie. 2 Kronieke 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar hy het gedoen wat sleg was,+ want hy het nie sy hart onwrikbaar daarop gerig om Jehovah te soek nie.+ 2 Kronieke 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+
21 Toe het Eliʹa nader gekom na die hele volk toe en gesê: “Hoe lank sal julle op twee verskillende gedagtes hink?+ As Jehovah die ware God is, gaan volg hom;+ maar as dit Baäl is, gaan volg hom.” En die volk het hom nie ’n woord geantwoord nie.
14 Maar hy het gedoen wat sleg was,+ want hy het nie sy hart onwrikbaar daarop gerig om Jehovah te soek nie.+
3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+