1 Konings 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue. 1 Konings 22:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+
22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue.
48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+