Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die seuns van Jawan was Eliʹsa+ en Tarsis,+ Kittim+ en Doʹdanim.+

  • 2 Kronieke 20:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En hy het hom sy vennoot gemaak om skepe te bou om na Tarsis+ te vaar, en hulle het in Eʹseon-Geʹber+ skepe gebou.

  • Psalm 72:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—

      Skatting sal hulle betaal.+

      Die konings van Skeba en van Seba—

      ’n Geskenk sal hulle aanbied.+

  • Jesaja 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die uitspraak oor Tirus:+ Weeklaag, o skepe van Tarsis!+ want dit is geplunder, sodat dit nie meer ’n hawe is nie, nie meer ’n plek is om in te gaan nie.+ Uit die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.

  • Jesaja 60:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want op my sal die eilande bly hoop,+ asook die skepe van Tarsis+ soos eers, om jou seuns van ver af te bring,+ hulle silwer en hulle goud saam met hulle,+ vir die naam+ van Jehovah jou God en vir die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+

  • Esegiël 27:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘“Tarsis+ was jou koopman weens die oorvloed van allerhande waardevolle dinge.+ Vir sy silwer, yster, tin en lood is jou handelsware gegee.+

  • Jona 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jona het opgestaan en na Tarsis+ gevlug, weg van Jehovah af;+ en hy het uiteindelik by Joppe+ gekom en ’n skip gevind wat na Tarsis gaan. Toe het hy die reisgeld betaal en daarin afgeklim, om saam met hulle na Tarsis te gaan, weg van Jehovah af.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel