Numeri 33:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Toe het hulle van Abroʹna af weggetrek en in Eʹseon-Geʹber+ kamp opgeslaan. Deuteronomium 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het ons verder getrek, weg van ons broers, die kinders van Esau,+ wat in Seïr woon, van die pad van die Aʹraba,+ van Elat en van Eʹseon-Geʹber+ af. “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+ 1 Konings 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En koning Salomo het ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot+ lê, aan die kus van die Rooi See in die land Edom.+
8 Toe het ons verder getrek, weg van ons broers, die kinders van Esau,+ wat in Seïr woon, van die pad van die Aʹraba,+ van Elat en van Eʹseon-Geʹber+ af. “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+
26 En koning Salomo het ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot+ lê, aan die kus van die Rooi See in die land Edom.+