Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom is die woord van Jehovah, die God van Israel: “Ek het inderdaad gesê: Wat jou huis en die huis van jou voorvader betref, hulle sal tot onbepaalde tyd voor my wandel.”+ Maar nou is die woord van Jehovah: “Dit is vir my ondenkbaar, want dié wat my eer,+ sal ek eer,+ en dié wat my verag, sal onbeduidend wees.”+

  • 1 Konings 16:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Omri het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah en het erger dinge gedoen as almal wat voor hom was.+

  • 2 Kronieke 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ons vaders het ontrou gehandel+ en het gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah ons God,+ sodat hulle hom verlaat het+ en hulle aangesig van die tabernakel van Jehovah afgewend+ en dit die agterkant van die nek toegekeer het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel