Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hy het derhalwe teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat hulle hom by Rama toegedien het+ toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het.

      Wat Asarʹja,+ die seun van Joram,+ die koning van Juda, betref, hy het afgegaan om Joram,+ die seun van Agab, in Jisreël te sien, want hy was siek.+

  • 2 Kronieke 25:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Joas, die koning van Israel, het Amaʹsia, die koning van Juda, die seun van Joas, die seun van Joʹahas, by Bet-Semes gevange geneem,+ waarna hy hom na Jerusalem+ gebring het en ’n gat in die muur van Jerusalem gebreek het, van die Eʹfraimspoort+ af tot by die Hoekpoort,+ vierhonderd el.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel