22 Toe het die inwoners van Jerusalem Ahaʹsia,+ sy jongste seun, in sy plek koning gemaak (want die rowerbende wat saam met die Arabiere+ na die kamp gekom het, het al die oueres doodgemaak),+ en Ahaʹsia, die seun van Joram, het as koning van Juda begin regeer.