Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 dan sal Jehovah beslis jou plae en die plae van jou nageslag buitengewoon swaar maak, groot en langdurige plae,+ en kwaadaardige en langdurige siektes.+

  • 2 Kronieke 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En jy sal aan baie siektes ly,+ aan ’n kwaal van jou ingewande, totdat jou ingewande uitgekom het weens die siekte, dag na dag.’”+

  • Prediker 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek het in my hart gesê:+ “Die ware God sal die regverdige sowel as die goddelose oordeel,+ want daar is ’n tyd vir elke aangeleentheid en aangaande elke werk.”+

  • Handelinge 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Oombliklik het die engel van Jehovah hom getref,+ omdat hy nie die heerlikheid aan God gegee het nie;+ en hy is deur wurms opgeëet en het gesterf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel