26 Ahaʹsia was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het een jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Ataʹlia,+ die kleindogter van Omri,+ die koning van Israel.
20 En die hele volk van die land was bly;+ en wat die stad betref, dit het rus gehad, en hulle het Ataʹlia by die koning se huis met die swaard doodgemaak.+
6 En hy het in die weg van die konings van Israel+ gewandel, net soos die huis van Agab gedoen het; want Agab se dogter het sy vrou geword,+ en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+
10 Wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia, betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele koninklike nageslag van die huis van Juda doodgemaak.+
7 Want wat die goddelose vrou Ataʹlia betref, haar seuns+ het in die huis van die ware God ingebreek,+ en selfs al die heilige+ dinge van die huis van Jehovah het hulle aan die Baäls geoffer.”+