Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die tente van die plunderaars is onbesorg,+

      En dié wat God se woede verwek, het die veiligheid

      Wat behoort aan iemand wat ’n god in sy hand gebring het.+

  • Job 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Waarom bly die goddeloses lewe,+

      Het hulle oud geword, ja, verhewe geword in rykdom?+

  • Psalm 37:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Moenie driftig wees oor die kwaaddoeners nie.+

      Moenie afgunstig wees op dié wat onregverdigheid bedryf nie.+

  • Psalm 73:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want ek het afgunstig geraak op die grootpraters+

      Toe ek die vrede van die goddeloses sien.+

  • Jeremia 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle het vet geword;+ hulle het blink geword. Hulle slegtheid het ook geen perke geken nie. Geen regsaak het hulle bepleit nie,+ nie eens die regsaak van die vaderlose seun nie,+ sodat hulle suksesvol kan wees;+ en die reg van die armes het hulle nie opgeneem nie.’”

  • Maleagi 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En nou noem ons vermeteles gelukkig.+ Ook is dié wat goddeloosheid bedryf, opgebou.+ Ook het hulle God op die proef gestel, en hulle bly vrykom.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel