Genesis 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Abraham die oggend vroeg opgestaan en brood en ’n leerwatersak geneem en dit vir Hagar gegee+ deur dit op haar skouer te sit, en die kind,+ en haar toe weggestuur. En sy het weggegaan en in die wildernis van Berseʹba+ rondgedwaal. 2 Samuel 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 om die koninkryk uit die huis van Saul oor te bring en om die troon van Dawid te vestig oor Israel en oor Juda, van Dan tot Berseʹba.”+
14 Toe het Abraham die oggend vroeg opgestaan en brood en ’n leerwatersak geneem en dit vir Hagar gegee+ deur dit op haar skouer te sit, en die kind,+ en haar toe weggestuur. En sy het weggegaan en in die wildernis van Berseʹba+ rondgedwaal.
10 om die koninkryk uit die huis van Saul oor te bring en om die troon van Dawid te vestig oor Israel en oor Juda, van Dan tot Berseʹba.”+