2 Kronieke 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het dit aan die vakmanne en die bouers+ gegee om gekapte klippe+ en hout vir klampe te koop en om die huise wat die konings+ van Juda verwoes het, met balke te bou.
11 En hulle het dit aan die vakmanne en die bouers+ gegee om gekapte klippe+ en hout vir klampe te koop en om die huise wat die konings+ van Juda verwoes het, met balke te bou.