Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die koperaltaar+ wat voor Jehovah was, het hy toe van die voorkant van die huis af nader gebring, tussen sy altaar en die huis van Jehovah+ uit, en dit aan die noordekant van sy altaar gesit.

  • 2 Kronieke 28:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarbenewens het Agas die voorwerpe+ van die huis van die ware God bymekaargebring en die voorwerpe van die huis van die ware God stukkend gekap+ en die deure+ van die huis van Jehovah toegemaak en op elke hoek in Jerusalem vir hom altare gemaak.+

  • 2 Kronieke 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+

  • 2 Kronieke 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verder het hy die gesnede beeld+ wat hy gemaak het, in die huis van die ware God gesit,+ waarvan God vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies+ het, sal ek my naam+ tot onbepaalde tyd vestig.+

  • 2 Kronieke 33:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ net soos sy vader Manasʹse gedoen het;+ en aan al die gesnede beelde+ wat sy vader Manasʹse+ gemaak het, het Amon offerandes gebring,+ en hy het hulle bly dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel