Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Maar Moses het gesê: “Waarom oortree julle die bevel van Jehovah?+ Maar dit sal nie slaag nie.

  • 1 Samuel 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierop het Samuel vir Saul gesê: “Jy het dwaas opgetree.+ Jy het nie die gebod+ van Jehovah jou God onderhou wat hy jou beveel het nie,+ want as jy het, sou Jehovah jou koninkryk tot onbepaalde tyd oor Israel bevestig het.

  • Sagaria 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel