35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+
51 van die bloed van Abel+ af tot by die bloed van Sagariʹa,+ wat tussen die altaar en die huis omgebring is.’+ Ja, ek sê vir julle, dit sal van hierdie geslag geëis word.
58 En nadat hulle hom buite die stad uitgewerp het,+ het hulle hom met klippe begin gooi.+ En die getuies+ het hulle boklere by die voete van ’n jong man met die naam Saulus+ neergelê.