Deuteronomium 28:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het. 2 Kronieke 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ná dit alles het Jehovah hom geteister met ’n siekte in sy ingewande waarvoor daar geen genesing was nie.+
22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het.
18 En ná dit alles het Jehovah hom geteister met ’n siekte in sy ingewande waarvoor daar geen genesing was nie.+