Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 16:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 as ’n gedagtenis vir die kinders van Israel, sodat geen vreemde+ man, wat nie uit die nageslag van Aäron is nie, nader sou kom om reukwerk voor Jehovah te laat rook nie,+ en sodat niemand soos Korag en sy vergadering sou word nie,+ net soos Jehovah vir hom deur middel van Moses gesê het.

  • Numeri 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En jy en jou seuns saam met jou moet julle priesterskap bewaar met betrekking tot alles wat met die altaar verband hou en wat binne die voorhangsel is;+ en julle moet diens verrig.+ As ’n diens wat ’n geskenk is, sal ek julle priesterskap gee, en die vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+

  • Spreuke 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel