Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Hulle het hulle egter aangematig om na die top van die berg op te trek,+ maar die ark van Jehovah se verbond en Moses het nie uit die kamp gewyk nie.+

  • Ester 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Later het die koning gesê: “Wie is in die voorhof?” En dit was Haman wat in die buitenste voorhof+ van die koning se huis ingekom het om vir die koning te sê om Morʹdegai aan die paal te hang+ wat hy vir hom gereedgemaak het.

  • Spreuke 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+

  • Jakobus 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar nou beroem julle julle op julle aanmatigende grootpratery.+ Al sulke geroem is goddeloos.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel