3 En jy moet sy kanne maak om sy vetterige as te verwyder, en sy skoppe en sy bakke en sy vurke en sy vuurbakke; en jy moet al sy voorwerpe van koper maak.+
45 en die kanne en die skoppe en die bakke en al hierdie voorwerpe,+ wat Hiram van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak het vir die huis van Jehovah.