-
2 Kronieke 25:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 En toe hy met hom praat, het die koning onmiddellik vir hom gesê: “Het ons jou as ’n raadgewer van die koning aangestel?+ Hou om jou eie onthalwe op.+ Waarom moet hulle jou doodmaak?” Daarop het die profeet opgehou, maar hy het gesê: “Ek weet beslis dat God hom voorgeneem het om u te verdelg,+ omdat u dit gedoen het+ en nie na my raad geluister het nie.”+
-