8 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,+ verkoop het;+ en die kinders van Israel het Kuʹsan-Risataʹim agt jaar lank gedien.
15 Met groot verontwaardiging is ek verontwaardig teenoor die nasies wat gerus is;+ want ék was net in geringe mate verontwaardig,+ maar húlle het die rampspoed aangehelp.”’+