Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ’n profeet van Jehovah met die naam Oded was daar. En hy het uitgegaan tot voor die leër wat na Samariʹa gekom het en vir hulle gesê: “Kyk! Weens die woede+ van Jehovah, die God van julle voorvaders, teen Juda het hy hulle in julle hand gegee, sodat julle onder hulle doodgemaak het met ’n woede+ wat tot aan die hemel gereik het.+

  • Psalm 109:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Omdat hy nie daaraan gedink het om liefderyke goedhartigheid te bewys nie,+

      Maar die geteisterde en arme bly vervolg het,+

      En die terneergedrukte van hart, om hom dood te maak.+

  • Jesaja 53:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waarlik, ons siektes het hy gedra;+ en wat ons pyn betref, hy het dit op hom geneem.+ Maar ons het hom beskou as een wat met ’n plaag getref is,+ deur God geslaan+ en geteister+ is.

  • Sagaria 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Met groot verontwaardiging is ek verontwaardig teenoor die nasies wat gerus is;+ want ék was net in geringe mate verontwaardig,+ maar húlle het die rampspoed aangehelp.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel