1 Konings 7:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 en die kanne en die skoppe en die bakke en al hierdie voorwerpe,+ wat Hiram van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak het vir die huis van Jehovah. 2 Kronieke 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 So het Salomo ’n baie groot hoeveelheid van al hierdie voorwerpe gemaak, want die gewig van die koper is nie bepaal nie.+
45 en die kanne en die skoppe en die bakke en al hierdie voorwerpe,+ wat Hiram van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak het vir die huis van Jehovah.
18 So het Salomo ’n baie groot hoeveelheid van al hierdie voorwerpe gemaak, want die gewig van die koper is nie bepaal nie.+