Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En Salomo het al die voorwerpe+ ongeweeg gelaat weens die buitengewone groot hoeveelheid.+ Die gewig van die koper is nie bepaal nie.+

  • 1 Kronieke 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Dawid het baie yster vir spykers vir die poortdeure en vir klampe gereedgemaak, en ook soveel koper dat dit onweegbaar was,+

  • 1 Kronieke 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En kyk, gedurende my ellende+ het ek vir Jehovah se huis honderdduisend talente goud+ en ’n miljoen talente silwer gereedgemaak, en die koper+ en die yster+ kan nie geweeg word nie omdat daar so ’n groot hoeveelheid is; en balke en klippe het ek gereedgemaak, maar daarby sal jy nog byvoeg.

  • Jeremia 52:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die twee pilare,+ die een see+ en die twaalf koperbulle+ wat onder die see was, die waentjies, wat koning Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het.+ Die gewig van die koper—van al hierdie voorwerpe—is nie bereken nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel