2 Kronieke 21:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer. Uiteindelik het hy weggegaan sonder dat hy begeer is.+ En hulle het hom in die Stad van Dawid begrawe,+ maar nie in die grafte van die konings nie.+ 2 Kronieke 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Uiteindelik het Manasʹse met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom by sy huis begrawe;+ en sy seun Amon+ het in sy plek begin regeer. Spreuke 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+
20 Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer. Uiteindelik het hy weggegaan sonder dat hy begeer is.+ En hulle het hom in die Stad van Dawid begrawe,+ maar nie in die grafte van die konings nie.+
20 Uiteindelik het Manasʹse met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom by sy huis begrawe;+ en sy seun Amon+ het in sy plek begin regeer.