Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+

  • Spreuke 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Weens die goedheid van die regverdiges is ’n stad uitgelate,+ maar wanneer die goddeloses vergaan, is daar vreugdegeroep.+

  • Spreuke 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+

  • Prediker 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar hoewel dit so is, het ek gesien hoe die goddeloses begrawe word,+ hoe hulle ingekom het en hoe hulle uit die heilige plek+ weggegaan het en vergeet is in die stad waar hulle so opgetree het.+ Ook dit is nietigheid.

  • Jeremia 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Daarom, só het Jehovah gesê oor Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda: ‘Hulle sal nie oor hom weeklaag: “Ag, my broer! En ag, my suster!” nie. Hulle sal nie oor hom weeklaag: “Ag, o heer! En ag, sy waardigheid!” nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel